Wszystkie materialy pochodza z Wikipedii, obiete sa licencja GNU Free Documentation License



Masz zakład blacharski, to pewnie potrzebujesz Narzędzia blacharskie, Sieć internetowa w Baczynie i oklicach nazywa się Hypernet Audyt Energetyczny oraz Certyfikat świadectwo energetyczne Bochnia Kraków Dodaj swoja stronę do Katalog mojelogo Materiały na temat reklamy, bo Reklama to podstawa. pozycjonowanie seo Materiały dla uczniów i nauczycieli na stronie Technik Informatyk Wejdź i pobierz interesujące Cię notatki. Masz pieniądze na paypal, moneybookers lub innym banku internetowym, nie wiesz jak wymienić lub z kim? Wejdź na Forum wymiana kasy Dodaj swoja stronę do Katalog googlestats Dodaj swoja stronę do katalogu stron www Katalog link24 // Landengte - Wikipedia

Landengte

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Spring na: navigasie, soek
Question book-4.svg Hierdie artikel bevat nie 'n bronnelys nie, wat beteken dat die inhoud nie geverifieer kan word nie.
Enige bevraagtekende inligting mag dus ook mettertyd verwyder word. Help Wikipedia deur betroubare bronne aan die artikel by te voeg.
Die Landengte van Panama verbind Noord- en Suid-Amerika.

'n Landengte (Engels: isthmus van die Grieks ισθμός, isthmos) is 'n nou strook land wat aan beide kante deur water begrens word en twee groot landmassas aan mekaar verbind. Dit is die omgekeerde van 'n seestraat (wat tussen twee landmassas lê en twee groter waterliggame verbind).

Landengtes is natuurlik geskikte plekke om kanale te bou. Die Panama Kanaal, wat die Atlantiese en Stille Oseane verbind, verminder skeepsreistyd tussen die oos- en weskus van die Amerikas drasties. Die Suez Kanaal is nog 'n voorbeeld - dit laat verskeping tussen Europa en Asië toe sonder om óm die suidpunt van Afrika te vaar.

[wysig] Lys van landengtes

[wysig] Kyk ook

Persoonlike gereedskap
Naamruimtes
Variante
Aksies
Navigasie
Gereedskap
Ander tale